AANKOOP EN VERKOOPSBESTUURDER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000937/FT

Date posted:

Monday, October 24, 2022

Location:

Laingsburg, South Africa


JOB SUMMARY:


Die Koup Produsente-landboukoöperasie te Laingsburg, beskik oor ’n vakature vir ’n dinamiese en gemotiveerde persoon as AANKOOP EN VERKOOPSBESTUURDER en sal direk aand die Algemene Bestuurder rapporteer.



JOB DESCRIPTION:


Sleutelprestasie areas:


  • Bestel van voorraad
  • Bereken van verkoopspryse
  • Kontroleer en monitor voorraad vlakke en beweging
  • Beding en onderhandel pryse met verskaffers
  • Die insleutel van voorraad op die voorraad sisteem
  • Hanteer terugsendings van voorraad
  • Algemene logistieke verantwoordelikheid rondom voorraad
  • Voorraad opnames en rekordhouding
  • Hanteer van transportkostes
  • Voorsien lede van die nodige inligting ten opsigte van plantplaag/vee medisyne produkte
  • Voorsien inligting rakende siektes ten opsigte van groentesaad/oeste/kunsmis
  • Hantering van grondontledings en terugvoer aan kliente
  • Handhaaf goeie oordeel en uitbou van kliënteverhoudings
  • Hantering van bestellings en navrae van kliënte
  • Uitwerk van kwotasies aan kliënte
  • Verskaf raad rakende besproeiing, pompe, kunsmis en spuitprogramme
  • Hantering van droogtehulp, insluitende die uitreik van fakture, kredietnotas en die monitering van voorraadvlakke


Kwalifikasies/Ondervinding
  • Graad 12
  • ‘n Na-graadse Lanbou of Besigheids kwalifikasie sal u aansoek versterk
  • Hoë energievlakke
  • ‘n Aanleg vir besigheid en/of wiskunde
  • Hoë vlakke van integriteit is ononderhandelbaar
  • 1 – 3 jaar ondervinding in a soortgelyk area sal u aansoek verder versterk.
‘n Bo-gemiddelde pakket, wat behuisingsvoordele insluit, word aangebied.

Indien jy belangstel in die posisie, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for AANKOOP EN VERKOOPSBESTUURDER in Laingsburg

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions