Boekhouer / Senior Finansiele Assistent

 

Recruiter:

Profession Hub

Job Ref:

3141756794

Date posted:

Friday, September 3, 2021

Location:

Warmbaths, South Africa

Salary:

R240000 to R350000 monthly


SUMMARY:
-

POSITION INFO:

Vakansie oord net buite Bela Bela (Warmbad) is opsoek ''n geskikte kandidaat vir Boekhouer / Senior Finansiele Assistent

 Vereistes

  • ’n Finansiële kwalifikasie (Dip/BCom-graad) met ’n minimum van drie jaar se ondervinding in ’n finansiële kantoor en gemoeid met mensehulpbronfunksies;
  • Rekenaarvaardig met spesifieke verwysing na Pastel, Pastel Evolution en VIP Kennis van InnKeeper sal tot voordeel van die geskikte kandidaat strek;
  • Bedrewe rekenaarvaardigheid in die Microsoft-produkreeks, met gevorderde vaardighede in MS Excel;
  • Hoë vlak van akkuraatheid en aandag aan detail;
  • Moet onder druk kan presteer en spertye kan haal;
  • Die vermoë om finansiële en menslikehulpbronbeleid en wetgewing toe te pas;
  • Uitstekende organisatoriese vermoë en administratiewe vaardighede;
  • Goeie menseverhoudinge; en
  • Goeie taalvaardigheid en kommunikasievermoë in Afrikaans en Engels

Vernaamste verantwoordelikhede

  • Sistematiese afhandeling van mensehulpbrontake soos verlof-, WVF-, begrafnis- en
  • Uitvoer van daaglikse finansiële pligte, insluitend maar nie beperk tot kontroles, rekonsiliasies van voorraad, krediteure en opstel van
  • Verwerking van betalings op ABSA Business Integrator-internetbbankdienste.
  • Voorbereiding van volledige salarislopie met alle verwante salarisadministrasie, statutêre vereistes en derdepartybetalings – 80 tot 100
  • Opstel van maandeinde- salarisverwante joernale, finansiële werkspapiere en
  • Bestuur van bates en
  • Ad-hoc finansiële en


 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Boekhouer / Senior Finansiele Assistent in Warmbaths

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions