PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION MANAGER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000723/Admin

Date posted:

Wednesday, March 3, 2021

Location:

Prince Alfred Hamlet, South Africa


SUMMARY:


POSITION INFO:

Verdun Landgoed te Prince Alfred’s Hamlet, beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n Produksiebestuurder om 40 hektaar, Steen- en Kernvrugte, se produksie prosesse te bestuur.

Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksie Hoof en verantwoordelik wees vir die produsering van uitstekende gehalte produkte ooreenkomstig markbehoeftes.

 

Verantwoordelikhede:

• die bestuur van die menslike hulpbronne-komponent

• plaag- en onkruidbeheer

• besproeiing

• bemesting 

• snoei 

• uitdun

• oes

• rekordhouding en algemene administrasie.

 

Die ideale kandidaat is ‘n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge wat verkieslik oor toepaslike ondervinding van vrugteverbouing beskik.  ’n Tersiêre landbou kwalifikasie sal jou aansoek versterk.

 

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

 

• die ''Apply'' opsie te kies by die advertensie of

• aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here--------> of

• ''n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@------ 

 

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

 



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Sales Graduate - Crop Protection
Location: Paarl
Salary: Market Related
A well-established manufacturer of agrochemicals is seeking a graduate for a 12-month graduate contract to develop and train in the areas of technical support, conduct research and training, and assist with product development, quality control, and sales activities.
3 days ago


ACCOUNTANT / FINANCIAL MANAGER
Location: Hexrivier
Salary:
43 days ago


Financial Manager
Location: Paarl
Salary:
52 days ago


Create a free job alert for PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION MANAGER in Prince Alfred Hamlet

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions