PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION MANAGER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000784/NP

Date posted:

Wednesday, September 1, 2021

Location:

Ceres, South Africa


SUMMARY:
Stems Fruit is ‘n vrugte uitvoermaatskappy wat spesialiseer in die bemarking van steenvrugte. Die geleentheid vir 'n Produksiebestuurder is tans beskikbaar in Ceres.

POSITION INFO:

Die posbekleër sal rapporteer aan die Tegniese Bestuurder en sal volgens seisoenale behoeftes die Stems kommersiële span sowel as die onderskeie produsente assisteer.
 
Verantwoordelikhede sluit in:
● assisteer produsente met oes voorbereiding (snoei, uitdun ens.)       
● opstelling van chemie lyste
● oesskattings vir bemarkings doeleindes
● die bepaling van oes/pluk datums en rypheid indekse
● opstel van tegniese verslae
● opdatering van pak- en gehalte spesifikasies
● beplanning rondom die optimale hantering van die produk
● beplanning rondom die na-oes hantering van produk
● bied ondersteuning mbt die bestuur van kliënte programme, gehalte eise en gehalte beheer in pakstore.
 
‘n Tersiêre kwalifikasie in pomologie/hortologie sal in die kandidaat se guns tel, AVCASA opleiding sal van groot waarde wees.
‘n Minimum van 3 jaar se ondervinding in steenvrug verbouing word vereis.


Indien jy belangstel in die geleentheid, doen asb. aanlyn aansoek of e-pos asb ‘n volledige CV aan --------Please upload your CV here--------
Enige navrae kan gerig word aan Nadine by -----

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Farm Manager - Paarl
Location: Paarl
Salary:
Our client in Paarl is looking for a Farm  manager to join their team. Manage the olive farm in all aspects to produce maximum olive growth and oil production.
6 days ago


Technical Production Manager (Ceres)
Location: Ceres
Salary:
7 days ago


Junior Farm Manager
Location: Villiersdorp
Salary:
48 days ago


Pre-sorter Line Manager
Location: Villiersdorp
Salary:
61 days ago


Farm Manager (Crop Production)
Location: Paarl
Salary: 25 000 Monthly
Our client, a boutique crop producing farm based in Paarl, seeks to employ an experienced and hands-on Farm manager to join this progressive and growing agricultural operation. This role is suited to a dynamic individual with strong management capability and a solid understanding of olive cultivation, soil analysis, and plant health. Please note that we are looking for a vibrant, energetic farm m...
6 days ago


Create a free job alert for PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION MANAGER in Ceres

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions