REKENMEESTER (ACCOUNTANT)

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000808/Admin

Date posted:

Tuesday, September 28, 2021

Location:

De Doorns, South Africa


SUMMARY:
'n Gevestigde landbouonderneming geleë in die skilderagtige Hexriviervallei van De Doorns, beskik oor die posisie.

POSITION INFO:

Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die Finansiële en Administratiewe funksie van die boerdery.  

 

VERANTWOORDELIKHEDE:

•  Vaslegging van finansiële data op Xero  

•  Bankrekonsiliasies 

•  Debiteure & Krediteure  

•  Voltooiing van maandelikse statutêre opgawes

•  Salarisse en lone (VIP Payroll)

• Voorsiening van bestuursinligting

• Plaas oudits – EuroGap, NaturesChoice en SiZa

• Enige ander finansiële en administratiewe funksies soos versoek

 

VEREISTES:

  • Diploma of relevante naskoolse kwalifikasie in Rekeningkunde
  • Kennis van Pastel / Xero en MS Office
  • Minstens drie jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke posisie

 

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

 

• die ''Apply'' opsie te kies by die advertensie of

• aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here--------> of

• ''n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@------ 

 

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

 



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for REKENMEESTER (ACCOUNTANT) in De Doorns

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions