SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION MANAGER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000796/Admin

Date posted:

Wednesday, September 1, 2021

Location:

Prince Alfred Hamlet, South Africa


SUMMARY:
DP & JC GOOSEN BOERDERY (EDMS) BPK is ‘n gevestigde Boerdery-onderneming in die Prince Alfred Hamlet omgewing nagenoeg 10km alkant van Ceres. Die onderneming spits hom toe op die verbouing van kwaliteit Steen- en Kernvrugte en Butternut vir uitvoer en plaaslike mark.  Die loopbaangeleentheid is tans beskikbaar op die een plaas JAGERSKRAAL te Prince Alfred Hamlet.

POSITION INFO:

Die persoon sal verantwoordelik wees om hierdie eenheid bestaande uit 80ha Steenvrugte en 20ha Kernvrugte te bestuur.  Hy sal deel vorm van ‘n bestuurspan wat direk aan die Direksie-produksie rapporteer.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om die normale bestuurspraktyke van beplanning, organisering, leiding en beheer uit te voer.

 
VEREISTES:

  • Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal u aansoek versterk
  • Minimum 3 jaar ondervinding in die verbouing van Steenvrugte
  • Minimum van 3 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n vrugteproduksie eenheid onafhanklik of in spanverband.
  • Rekenaarvaardigheid

Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan --------Please upload your CV here--------> of rig enige navrae aan Nadine by 021 -----.

Indien jy aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER / PRODUCTION MANAGER in Prince Alfred Hamlet

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions