Senior Taalspesialis in Afrikaans

 

Recruiter:

Dante Personnel

Job Ref:

PTA018245/LVS

Date posted:

Thursday, July 8, 2021

Location:

Centurion, South Africa

Salary:

R 20 000


SUMMARY:

Senior Taalspesialis in Afrikaans
Centurion
R 20 000 pm - R 25 000 pm
 
Ons klient `n verdere onderwys en opleiding instansie in Centurion is dringend opsoek na ‘n Senior Taalspesialis: Afrikaans. - om die taalstandaard van alle Afrikaanse publikasies op te gradeer en / of verwagte standaard te handhaaf:

POSITION INFO:

Minimum vereistes:

  • Honneurs of Magisters graad in Afrikaans word vereis - ’n kwalifikasie in Vertaalwerk word ook aanbeveel
  • Minstens 5 jaar gepaste ondervinding as taalversorger
  • Moet oor uitmuntende kennis van Afrikaanse Taalleer- en die gebruik van Afrikaans, beskik
  • Goeie algemene kennis en belangstelling in aktuele onderwerpe n’ vereiste
  • Goeie beplannings- en tydbestuursvaardighede
  • Uitstekende navorsingsvaardighede
  • Kreatiewe skryfkunsvaardighede
  • Die vermoë om die standaard van geskrewe teks / publikasies te evalueer en soos nodig aan te pas- om beide die taalgebruik en inhoud daarvan op te graddeer
  • Kennis van die KABV-kurrikulum sal voordelig wees
  • LW* Slegs kandidate wie se Taalvaardigheid getoets en op standaard gevind word, sal die kortlys haal


Consultant: Linda van Staden - Dante Personnel Pretoria
Apply via our website www.------

If you do not hear from us within 5 days, please accept that your application was unsuccessful


 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Senior Taalspesialis in Afrikaans in Centurion

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions