SUMMARY:
-
POSITION INFO:
LARHONE, het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese, energieke, en betroubare Kantoorbestuurder om by hul groeiende span aan te sluit.
Sleutel Prestasie Areas:
- Dienskontrakte
- Dissiplinêre Prosedures
- Global Gap & Siza Oudits
- Gesondheid & Veiligheid
- Employment Equity
- Beserings aan diens / Vergoedingskommissaris
- Werknemer behuising
- Administrasie van alle algemene rekords en databasisse
- Debiteure & Krediteure
Vereistes:
- Tenminste 3 na 5 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie
- Ervaring in ‘n landbou omgewing sal voordelig wees
- ‘n Tersiêre kwalifikasie in Finansies of HR sal u aansoek versterk
- Uitstekende kommunikasie en rekenaarvaardighede
- Moet pro-aktief kan werk
- Moet vlot tweetalig wees
- Moet goed georganiseerd wees
Aansoeke sluit: 14 April 2024
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word
Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) (POPI).
‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied.